Ons glo dat die kerk nie 'n gebou is nie, maar dat ek en jy die kerk is. God plaas 'n roeping op elkeen van ons lewens en dit is ons as ARK Gemeente se voorreg om saam met jou te ontdek wat God se plan is met jou lewe en hoe jy jou roeping kan uit leef. Teken op vir Growth Track dat jy kan ontdek waar God jou wil gebruik. JY IS DIE KERK...